Burgerygebaseerde eweknieproduksie

Burgerygebaseerde eweknieproduksie (Engels:commons-based peer production) is 'n term geskep deur Harvard Regsprofessor Yochai Benkler met die doel om 'n nuwe model van ekonomiese produksie te beskryf waarvolgens die kreatiewe energie van 'n groot groep individue gekoördineer word (gewoonlik met behulp van die internet) in omvangryke, betekenisvolle projekte, meestal sonder tradisionele hiërargiese organisasies of finansiële vergoeding.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search